'n LIGHUIS in die Ooste van PRETORIA!

Jy kan deel word van die groeiende Pharos-familie en hande vat vir 'n nuwe gemeenskap. Ons nooi jou uit om deel te word van ons wenspan!

Meer oor ons

“Pharos” beteken “vuurtoring” en is 'n baken van lig, lewe en hoop vir die plaaslike gemeenskap!

“Ek is die lig vir die wêreld . . .  Julle is die lig vir die wêreld.” (Joh 8:12 en Matt 5:14)

PROJEKTE

beradingsdienste
Ons verskaf beradingsdienste aan tieners en volwassenes
KOSPROJEK
Groot hoeveelhede voedsel word weekliks versprei na behoeftige individue en gesinne.
Haweloses en Werkloses
Haweloses/werkloses persone ontvang rantsoenpakke en “Life skills”-kursus .
Raak betrokke

Jy kan deel word van die groeiende Pharos-familie en hande vat vir 'n nuwe gemeenskap. Ons nooi jou uit om deel te word van ons wenspan! Vriende van Pharos se gebede, tyd, bronne, vaardighede en kontakte word saamgevoeg om te bou aan 'n gesonde samelewing.

Ons impak
Terugskou oor die impak wat gemaak is oor jare
JY KAN 'n verskil maak.

Is dit dalk op jou hart om mense in nood by te staan, op te rig of op te lei? Om weer 'n kans in die lewe te hê.