Raak betrokke

Hier is hoe ...
Jy kan deel word van die groeiende Pharos-familie en hande vat vir 'n nuwe gemeenskap. Ons nooi jou uit om deel te word van ons wenspan! Vriende van Pharos se gebede, tyd, bronne, vaardighede en kontakte word saamgevoeg om te bou aan 'n gesonde samelewing.
Bydraes
Klere

Enige klere, oud of nuut.

Ons ontvang graag gebruikte klere. Dit word versprei na behoeftige individue, gesinne en instansies. Begunstigdes word noukeurig geëvalueer deur die Maatskaplike Werker.

Kruideniersware

Groot hoeveelhede kos word maandeliks versprei na hulpbehoewendes. Begunstigdes word noukeurig geëvalueer deur die Maatskaplike Werker.

Kruidenierswarelys

Pharos lewer tans kruideniersware aan verskeie gesinne op ‘n maandelikse basis. Ongeveer 45 hawelose persone ontvang weekliks kospakkies bestaande uit 1kg mieliemeel en 1 pakkie sojamaalvleis.

  • Vis (Pilchards en Tuna)
  • Kerrievis en Sardientjies
  • Soutvleis en Meatballs
  • Baked Beans
  • Gemengde Groente
  • Ertjies en Mielies
  • Groenboontjies
  • Spaghetti in Tamatiesous
  • Tamatie en Uiesmoor
  • Ingelegde Vrugte
  • Blikkies sop
  • Macaroni en Spaghetti
  • Pasta Sous
  • Mealmaker
  • Soja Maalvleis: (Vita Mince, Imana of
    Knorrox)
  • Pakkies Sop
  • Kitssop (Cup-a-soup)
  • Droë bone, ertjies, sopmengsel,
    gort
  • Mielierys en Stampmielies
  • Samp en Beans
  • 2 Min Noodles
  • Knorrox blokkies (geursel)
  • Hawermout
  • Weetbix
  • Post Toasties
  • All bran
  • Nutrifix
  • ACE Kitspap
  • Mieliemeel (1kg & 2,5kg)
  • Bruin of wit brood
  • Bovril, Oxo, Marmite
  • Goue stroop
  • Konfyt
  • Grondboontjiebotter
  • 1kg Waspoeier & Versagmiddel
  • Handy Andy
  • Bleikmiddel
  • Skottelgoedseep
  • Skuursponsies
  • vadoeke en opwaslappe.
  • Badseep
  • Toiletpapier
  • Sjampoe en Opknapper
  • Handeroom, Vaseline
  • Tandepasta Tissues (mans en dames)
  • Deodorant (mans en dames)
  • Weggooibare skeermeslemmetjies
  • Skeerroom
  • Sanitêre doekies
  • Lugverfrissers
  • Sunlightseep (pienk)
  • Suiker
  • Kitskoffie (100g & 250g)
  • Tee (Gewone en Rooibos)
  • Melk (langlewe), Melkpoeier
  • Kondensmelk
  • Rys
  • Smash
  • Meel (koekmeel, bruismeel ens.)
  • Kookolie
  • Asyn
  • Boks Slaai (kerriewortel-, pasta- en
    boneslaai)
  • Tamatiesous
  • Worcestersous
  • Mayonnaise
  • Koekies, beskuit en soutbeskuitjies
  • Jellie, Vlapoeier en kitspoeding
  • Bakpoeier
  • Aanmaakkoeldrank, Vrugtesap
  • Lekkers
Bydraes (Finansies)
Background Image

Bankbesonderhede

 

Pharos Gemeenskapsentrum

ABSA, Menlynpark (335 645)

Spaarrekeningno: 921 992 7266

Snapcan

Belastingvrystelling

As geregistreerde Nie-winsgewende Organisasie (NWO) en ook as Openbare Weldaad Organisasie (OWO) kwalifiseer donasies vir Belastingvrystelling.

 

Belastingsertifikate word aan die einde van die finansiële jaar uitgereik.

NWO Registrasieno: 068-688-NPO

OWO Vrystellingsno: 930 028 547

Pharos is ‘n geloofsonderneming wat afhanklik is van die bydraes van “Vriende van Pharos”, asook ander individue, besighede en maatskappye wat ons visie ondersteun.

JY KAN NOOD VERLIG!​
Is dit dalk op jou hart om mense in nood by te staan, op te rig of op te lei? Om weer 'n kans in die lewe te hê.