'n LIGHUIS in die Ooste van PRETORIA!
Jy kan deel word van die groeiende Pharos-familie en hande vat vir 'n nuwe gemeenskap. Ons nooi jou uit om deel te word van ons wenspan!
Meer oor ons
“Pharos” beteken “vuurtoring” en is 'n baken van lig, lewe en hoop vir die plaaslike gemeenskap!
“Ek is die lig vir die wêreld . . . Julle is die lig vir die wêreld.” (Joh 8:12 en Matt 5:14)
PROJEKTE

beradingsdienste
Ons verskaf beradingsdienste aan tieners en volwassenes

KOSPROJEK
Groot hoeveelhede voedsel word weekliks versprei na behoeftige individue en gesinne.
